#Plaashek
’n Karoo plaashek is nie soos n gewone hek nie.
Dis ’n oomblik.
’n Asemhaal.
’n Stil uitnodiging om vir ’n paar sekondes stil te staan en te kyk.

www.facebook.com/share/1EfwDG...
February 10, 2026 at 5:28 PM