#UniversiteitStellenbosch
Wêreld-trekklavierdag is op 6 Mei gevier in die Endlersaal as deel van die Trekklavier is GROOT-konsert. #UniversiteitStellenbosch #Trekklavier #Afrikaans100

Lees hier: www.smfnews.org/trekklaviere...
Trekklaviere, konsertinas kry hul dag by Stellenbosse fees | SMF News
Stellenbosse musiekliefhebbers het onlangs byeengekom in die Universiteit Stellenbosch (US) konservatorium se Endlersaal om die jaarlikse wêreld-trekklavierdag te vier.
www.smfnews.org
May 12, 2025 at 8:42 AM